We provide Eden Gemeente online (apkid: com.customchurchapps.edengemeente) in order to run this application in our online Android emulator.


Description:

Run this app named Eden Gemeente using MyAndroid.
You can do it using our Android online emulator.

Welkom By Eden Gemeente se app.
Met die Eden Gemeente app kan jy Eden Gemeente enige plek beleef.
Kyk of luister na boodskappe
Download preke en videos
Word deel van 'n groep
Volg die diens deur preek notas
Gesels met ons, en stuur jou gebedsversoeke
Nooi jou vriende en familie
Eden Gemeente is 'n geloofsgemeenskap in die mooie Tuinroete van die Suid-Kaap.
Ons wil saam op 'n reis wees waarin ons al hoe meer leef met die oortuiging dat die lewe net oor liefde gaan.
Liefde vir God en mense.
Ons glo dat die volmaakte Leermeester van die Liefde deur sy lewe op aarde vir ons 'n voorbeeld kom stel het sodat ons in sy voetspore mense van liefde kan word.
Vir meer inligting oor Eden Gemeente gaan besoek ons website: www.edengemeente.com

MyAndroid is not a downloader online for Eden Gemeente. It only allows to test online Eden Gemeente with apkid com.customchurchapps.edengemeente. MyAndroid provides the official Google Play Store to run Eden Gemeente online.

Page navigation:

©2025. MyAndroid. All Rights Reserved.

By OffiDocs Group OU – Registry code: 1609791 -VAT number: EE102345621.