
We provide Blokaspaai online (apkid: apple.za.co.shine.blokaspaai) in order to run this application in our online Android emulator.
Description:

iPhone app Blokaspaai download it using MyAndroid.
Die wreld se eerste Afrikaanse Blokraai-applikasie vir iOS.
Blokaspaai bied n nuwe dimensie aan n ou gunstelingtydverdryf.
Spesiaal ontwerp om maklik in te vul sonder onnodige tierlantyntjies en fieterjasies.
Geniet ons eerste BonusBoek gratis ingesluit by Blokaspaai.
Die Blokaspaai-span sorg vir n splinternuwe uitgawe elke maand.
Van Suid-Afrika se bekendste opstellers publiseer gereeld hulle eie boeke teen sakpaspryse.
Jy sal vir seker nooit sonder n kopkrap-lekkerte sit nie.
Hoogtepunte
Gemaklik om in te vul
Rustige, kalmerende ontwerp
Leidrade word bo die sleutelbord ge-eggo
Verleen hulp wanneer jy vasbrand
Vee jou blokraai uit om oor en oor in te vul
Nuwe boeke van tyd tot tyd beskikbaar
Hierdie applikasie benut In-App koopfunksies
In die nuuste weergawe 1.2.16
Blokaspaai is nou gratis geskikbaar! Die basiese funksie van die applikasie bly dieselfde.
Ons het n puntestelsel ingebou om so bietjie teen jouself te kompeteer.
Wanneer jy Blokaspaai aflaai, kry jy 50 gratis blokkies.
Blokkies kan gebruik word om na antwoorde te loer.
Aan die einde van elke raaisel ken Blokaspaai aan jou bonus blokkies toe (gebruik die Sien alles na funksie) vir regte letters.
Hierdie blokkies word by jou balans gevoeg.
Indien jou balans nul blokkies bereik, word jy die geleentheid te bied om jou blokkies aan te vul deur addisionele blokkies te koop.
Jy kan nou jou vordering volg sodat jy presies weet waar jy staan met al jou invulwerk wanneer jy n boek oopmaak.
KENNISGEWING!
Tydens opgradering na die nuwe weergawe word jou lokale databasis uitgevee.
Dus sal jy die geleentheid h om al jou raaisels van nuut af in te vul en gebruik te maak van al die bonus blokkies! n Lekker uitdaging.
VRYWARING
Omdat dit vir ons belangrik is dat Blokaspaai sonder enige internetkonneksie kan werk, word al die data op jou slimfoon/tablet gestoor nadat dit afgelaai is.
LET WEL dat herinstallasie van die applikasie sal veroorsaak dat jy alle blokkies (gratis en gekoop) verbeur.
---
The worlds first ever Afrikaans Arrow crossword application for iOS
Blokaspaai offers a new dimension to an old favourite pastime.
Designed especially for easy filling without unnecessary knick-knacks.
Enjoy your first bonus book free.
The Blokaspaai team ensures a new edition every month.
Some of South Africas best crossword compilers work is frequently available at bargain prices.
You will never be without a puzzler to keep you occupied.
Highlights
Easy to fill in
Relaxing design
Clues echoed above the keyboard
Cheat function available
Clear your crossword to enjoy again and again
New books available from time to time
This app utilises In-App Purchase,
MyAndroid is not a downloader online for Blokaspaai. It only allows to test online Blokaspaai with apkid apple.za.co.shine.blokaspaai. MyAndroid provides the official Google Play Store to run Blokaspaai online.
©2025. MyAndroid. All Rights Reserved.
By OffiDocs Group OU – Registry code: 1609791 -VAT number: EE102345621.