We provide Koer online (apkid: apple.za.co.koer.app) in order to run this application in our online Android emulator.


Description:

iPhone app Koer download it using MyAndroid.

KOER is die eerste en grootste Afrikaanse maatsoek-app.
KOER bied jou n wreldwye poel van potensile pasmaats om van te kies en keur.
KOER is n platform waar jy in beheer is.
n Veilige plek om nuwe hartsvriende en hartediewe, penmaats en pasmaats, kennisse en kamerade te ontmoet.
n Maatsoek-app waar jy op jou terme en in jou hartstaal kan gesels.

KOER - Jou hart.
Jou taal.
Jou kans.

HOE WERK KOER?

1.
Laai die KOER-app gratis af

2.
Sluit maklik aan

3.
Skep n profiel

4.
Beskryf jouself en laai jou fotos

5.
Kleur jou profiel in met belangstellings

6.
Begin KOER!

Terme van diens beskikbaar by https: //www.koer.co.za/tos/,

MyAndroid is not a downloader online for Koer. It only allows to test online Koer with apkid apple.za.co.koer.app. MyAndroid provides the official Google Play Store to run Koer online.

Page navigation:

©2025. MyAndroid. All Rights Reserved.

By OffiDocs Group OU – Registry code: 1609791 -VAT number: EE102345621.