We provide NG George Bergsig online (apkid: apple.com.begeekings.sawcnggeorgebergsig) in order to run this application in our online Android emulator.


Description:

iPhone app NG George Bergsig download it using MyAndroid.

Gebaseer op die Petra Kerk Toep, bring die NG George Bergsig toep kragtige funksies op u foon, soos:

* Stuur dringende gebedsversoeke direk vanaf u slimfoon

* Ontvang gebedsversoeke van ander gemeentelede

* Ontvang n daaglikse skrif vir bemoediging

* Kyk na kerkgeleenthede en voeg dit by u persoonlike kalender

* Stel kerkleiers in kennis van siektes, ondersteuningsversoeke, besoek behoeftes, doopversoeke, dood of enige ander inligting, direk vanaf u slimfoon

* Kry herinneringe oor belangrike gebeure deur middel van slimfoon kennisgewings

* Kyk na gemiste preke op u foon

* Kyk na fotos van gebeure wat in die bediening plaasgevind het

* Gee maklik terugvoer aan leiers van die kerk

* Doen aankope deur die toep

Die lys gaan aan! Kry hierdie inligting nou om op hoogte te bly van alle gebeure en nuus van NG Gemeente George Bergsig!,

MyAndroid is not a downloader online for NG George Bergsig. It only allows to test online NG George Bergsig with apkid apple.com.begeekings.sawcnggeorgebergsig. MyAndroid provides the official Google Play Store to run NG George Bergsig online.

Page navigation:

©2025. MyAndroid. All Rights Reserved.

By OffiDocs Group OU – Registry code: 1609791 -VAT number: EE102345621.