
We provide Kuier Magazine online (apkid: apple.com.audiencemedia.appapp9691) in order to run this application in our online Android emulator.
Description:

iPhone app Kuier Magazine download it using MyAndroid.
Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos.
Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle.
Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik n verskil in lesers se lewens te maak.
Pryse vir subskripsies:
6 maande subskripsie = 129.99 ZAR, word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.
1 jaar subskripsie = 269.99 ZAR, word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.
As jy deur iTunes aankoop doen, sal jou rekening gedebiteer word wanneer die aankoop bevestig is.
Jou subskripsie sal outomaties hernu word indien jy dit nie afskakel 24 uur voor jou intekening opgehou het nie.
Jy kan die outomatiese hernu-funksie enige tyd afskakel in iTunes.
Jy kan jou subskripsie bestuur deur jou rekeningstelling nadat jy die aankope op jou toestel gedoen het.
Geen kansellasie van die huidige subskripsie word toegelaat tydens die aktiewe subskripsie-tydperk nie.
Privacy Policy URL: https: //www.media24.com/privacy-policy/
Terms of Use URL: https: //www.24.com/gebruikersvoorwaardes.html,
MyAndroid is not a downloader online for Kuier Magazine. It only allows to test online Kuier Magazine with apkid apple.com.audiencemedia.appapp9691. MyAndroid provides the official Google Play Store to run Kuier Magazine online.
©2025. MyAndroid. All Rights Reserved.
By OffiDocs Group OU – Registry code: 1609791 -VAT number: EE102345621.