
We provide SARIE-tydskrif online (apkid: apple.com.audiencemedia.app509) in order to run this application in our online Android emulator.
Description:

iPhone app SARIE-tydskrif download it using MyAndroid.
SARIE is di glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
SARIE is n inspirasie vir jou lewe en n voortsetting van jou lewenstyl.
Maand n maand vertel ons tipies Suid-Afrikaanse stories wat jou altyd goed sal laat voel oor jousel
Pryse vir subskripsies:
6 maande subskripsie = 249.99 ZAR, word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.
1 jaar subskripsie = 469.99 ZAR, word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.
As jy deur iTunes aankoop doen, sal jou rekening gedebiteer word wanneer die aankoop bevestig is.
Jou subskripsie sal outomaties hernu word indien jy dit nie afskakel 24 uur voor jou intekening opgehou het nie.
Jy kan die outomatiese hernu-funksie enige tyd afskakel in iTunes.
Jy kan jou subskripsie bestuur deur jou rekeningstelling nadat jy die aankope op jou toestel gedoen het.
Geen kansellasie van die huidige subskripsie word toegelaat tydens die aktiewe subskripsie-tydperk nie.
Privacy Policy: https: //www.media24.com/privacy-policy/
Terms and Conditions: https: //www.24.com/gebruikersvoorwaardes.html,
MyAndroid is not a downloader online for SARIE-tydskrif. It only allows to test online SARIE-tydskrif with apkid apple.com.audiencemedia.app509. MyAndroid provides the official Google Play Store to run SARIE-tydskrif online.
©2024. MyAndroid. All Rights Reserved.
By OffiDocs Group OU – Registry code: 1609791 -VAT number: EE102345621.